“Uit die bloute” van Eugène Marais is weer op die planke. “Dit is ’n Uitstekende kombinasie van nostalgie, trane en ʼn breë glimlag. Die produksie het oud en jonk se aandag tot op die laaste minuut gehou met spanning en komedie. ʼn Uitstekende en kreatiewe uitbeelding van die era waarin Afrikaans gebore is.” Dié produkie kan gesien word by Aardklop.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Eugene Marais"
[Luister] Boek werp lig op Eugène Marais se verlore jare
Met Carel van der Merwe se jongste boek pak hy ʼn geskiedkundige werk aan wat die voetspore van die beroemde letterkundige, Eugène Marais, se tydperk as regstudent in Europa tydens die Anglo-Boereoorlog, volg.
Gedig: Die dans van die reën
Eugène Marais se bekende gedig, ‘Die dans van die reën’.
Die groot verlange – die verhaal van Eugène Marais
Die ses CD’s in hierdie stel bevat ‘n aangrypende voorlesing deur Lochner de Kock van ‘Die Groot Verlange’, die verhaal van Eugène Marais, deur Leon Rousseau.
Voormalige AWB-lid vermoor glo vrou, gee kinders slaappille
Eugene Marais (51), ʼn pa van Bronkhorstspruit het verlede week glo sy vrou vermoor en daarna selfmoord gepleeg.