Groot ontsteltenis heers wêreldwyd nadat die IS se vlag Maandag in ʼn deel van ʼn oorwegend Koerdiese stad in Sirië, gehys is.
Alles vir die sleutelwoord "Europa"
Europese verkiesing: Bloedneus en wins vir regs
Terwyl die regse Franse Front Nasionaal in die verkiesing vir die Europese Parlement, wat Sondag ten einde geloop het, as die grootste party in Frankryk na vore getree het, het die bekende Geert Wilders van Nederland se PVV, en die Vlaamse Belang in België agteruit geboer.
Mense het die reg om “vergeet” te word
Die Europese hof het die websoekdiens, Google, gelas om sekere inligting van sy databasis te verwyder, indien iemand daarom sou vra.
Foto’s: Kontinente van vandag af met tonnel verbind
Europa en Asië sal vandag af formeel met ‘n tonnel verbind wees, wanneer ‘n treintonnel onderdeur die Bosporus geopen word.
“Ek is ‘n Afrikaan” sê De Klerk aan Europa
Oud-president FW de Klerk het Vrydag in Den Haag tydens die 12de Europese lesing sy eie weergawe van voormalige pres. Thabo Mbeki se “Ek is ‘n Afrikaan”-toespraak gelewer.