“Omtrent die helfte van Engeland se rugbyspan speel vir Saracens. Ek weet dat die komende Kampioenebeker-wedstryde baie taai gaan wees.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Europese Kampioenebeker"
Eurofinale: Net een klub wen met SA leiding
Net een van die Europese klubspanne waarby Suid-Afrikaners ʼn leidende rol speel, kon die afgelope naweek ʼn titel in die Europese reekse wen.
Van Graan se bekerkans sneuwel in Bordeaux
Die kans dat die gewese hulpafrigter van die Springbokke, Johann van Graan, se Munster-span die eindstryd van die Europese Kampioenebeker haal, het in Bordeaux gesneuwel.
SA woema sorg vir eerste in Duitse rugby
Danksy die daadkrag van twee Suid-Afrikaanse afrigters en ʼn tiental spelers met Suid-Afrikaanse wortels het Duitsland aanstaande seisoen die heel eerste keer ʼn klub wat aan die reeks om die Europese Uitdaagbeker deelneem.
Oud-Shark se span met ses uit SA wen Euro-titel
ʼn Span met ses Suid-Afrikaners in sy arsenaal, onder leiding van een van hulle, het Saterdag die Europese Kampioenskapsbeker gewen.
Oud-Cheetah toring uit bo wêreldlegende Carter
Die legendariese All Black en meermalige wêreldspeler van die jaar Dan Carter se ster het Saterdag bra flou geskyn teen die glansvertoning van ʼn gewese Cheetahs-losskakel in die Franse Top14-liga.
Oud-Shark lei Saracens tot Europese halfeind
ʼn Gewese Sharks-speler het die Engelse klub Saracens Sondag tot in die halfeindstryd van die reeks op die Europese Kampioenebeker gelei.
Windmakerigheid raak groot verleentheid vir Bok
Windmakerigheid het Saterdag tot ʼn groot verleentheid vir ʼn Springbok in die kwarteindstryd van die reeks om die Europese Kampioenebeker in die Avivastadion in Dublin gelei.
Duitsland met sterk SA bande wil grote kelder
`n Stewige inspuiting Suid-Afrikaanse bloed onderlê Duitsland se strewe om vanjaar teen van die groter kanonne in die Europese Kampioenskap te verras.
Dis twee uit twee vir ‘SA’ in Europese reekse
Saracens het dit twee uit twee vir die spanne met `n sterk Suid-Afrkaanse kleur in die Europese reekse gemaak toe hy Saterdag in gietende reën in Lyon, Frankryk, die Europese Kampioenskap gebuit het.
Só word Franse rugby se stertvere gepluk
Die Franse klubs laat die vonkelwyn in die Europese kampioenskappe vloei, maar dis ten koste van Franse rugby.