ʼn 25-jarige man is Woensdag gevonnis in verband met die moord op Thandeka Emigrant Mdeliswa (34), wat veral bekend was vir haar rol as Khanya in die sepie iKani wat op SABC1 uitgesaai word.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Evander"
Drie vas ná aktrise se skietdood
Die aktrise is op 3 September in ʼn huis in Evander in Mpumalanga geskiet en het twee dae later in ʼn hospitaal aan haar beserings beswyk.
Kind verdrink in uitgrawingsterrein
Dié uitgrawingsterrein was weens die onlangse swaar reën in die omgewing vol water.
Ouers erg getraumatiseer ná 7-jarige se onverwagte dood
“Dit het eers gelyk asof Danny nie besef wat gebeur het nie, maar hy begin darem nou al vrae vra. Daar is ʼn bietjie vordering.”
Sakeman se eksvrou, werker vas ná sy dood
Die polisie het op ʼn liggaam in die pyp afgekom wat erg verbrand is.
Evander-goudmyn gaan grootste deel van arbeidsmag aflê
NUM is teen die aflegging gekant omdat elke mynwerker volgens die unie gemiddeld tien ander mense finansieel ondersteun. “Dit beteken talle mense sal negatief geraak word deur die afleggings.”
Elmien se ouers ‘verpletter’ oor nóg verdoemende nuus
“Dit is baie om te verwerk en ons gesin is in ʼn erge skoktoestand. Ons is baie bekommerd oor haar – selfs nou meer bekommerd as wat ons was toe sy aanvanklik vir haar lewe moes veg. Nou sit ons weer van voor af met vrae en ʼn groot hartseer.”
Elmien kry weer ʼn terugslag
“Ons hoop en bid dat dit gou weer met haar sal beter gaan.”
‘Sy het so amper haar lewe verloor, maar is vir ons gespaar’
“Die moontlikheid dat ons haar kon verloor het ons harte gebreek. Maar God se genade is groot en vandag is sy steeds hier saam met ons – en nou kan ons uitsien daarna om haar huis toe te neem.”
Elmien weer op herstelpad ná terugslag
Die 20-jarige Elmien Fourie se toestand is sedert Donderdag weer stabiel nadat sy vroeër weens ʼn terugslag in die intensiewesorgeenheid opgeneem is.
Só gaan dit met pa, dogter ná malaria-diagnose
“Sussie ek kort jou, asseblief. Jy kan dit nie aan my doen nie. Ek is lief vir jou.”
Dogter ‘veg verbete om lewe’; pa ook in hospitaal
“Dis hartverskeurend om na haar te kyk. Sy is ʼn opgewekte jong meisie wat al só baie vir ons almal beteken het. Nou lê sy daar en veg om haar lewe. Ons almal huil oor haar – die dokters het gesê die volgende 24 uur is kritiek.”
Dwelmhandelaar vas ná daggavonds by skool
Die Mpumalanga-polisie het Donderdagmiddag ʼn vermeende dwelmhandelaar vasgetrek nadat hulle tydens ʼn bewusmakingsveldtog by ʼn hoërskool in Evander, naby Secunda, leerders met dagga betrap het.
Staatspasiënt moor glo ander met drupstander
ʼn Man is onder polisiebewaking in die Evander-hospitaal in Mpumalanga nadat hy vroeër die week glo ʼn ander pasiënt grusaam met ʼn drupstander vermoor het.