Hy was vir meer as 60 jaar aktief in die bediening van die Woord en het meer mense met die Christelike boodskap bereik as enige iemand anders in die 20ste eeu.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "evangelie"
Die evangelie aan die armes
Was hierdie wonderwerk bloot net bedoel om God se krag aan die skare te wys? Was die verlamde man se vermoë om weer te kan loop Petrus se eindoel, of was daar meer?