Sy kleinboet staan nou die begaafde Leegan Moos se skoene by Evergreens behoorlik vol en het Saterdag 21 van sy span se 34 punte teen Barbarians van Mosselbaai aangeteken.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Evergreens"
SWD-liga: goeie begin vir kampioen Evergreens
Die Suidwestelike Distrikte (SWD) se kampioen, Pacaltsdorp Evergreens, het die seisoen goed afgeskop met `n oortuigende sege oor die span wat verlede jaar derde was.
GB (B): SWD-span het byltjie met Impala te slyp
Evergreens, die Suidwestelike Distrikte (SWD) se Premierligawenner, het `n byltjie met Rustenburg Impala te slyp wanneer dié twee spanne later vanjaar in Groep B van die oop klubs se nasionale reeks om die Goue Beker kragte meet.