Evidence Nkuna (21) ʼn vrou van Johannesburg wat daarvan beskuldig word dat sy haar kêrel se geslagsdeel afgesny het, verskyn Vrydag in die Protea-landdroshof.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Evidence Nkuna"
Vrou van manslag aangekla wat glo ‘ontroue’ kêrel ontman
ʼn Vrou van Johannesburg wat daarvan beskuldig word dat sy haar kêrel se geslagsdeel afgesny het, het Woensdag in die Meadowlands-landdroshof verskyn.