“Ja, daar is trane wat oor my wange rol, en ek mis hulle al twee. Maar, daar is vrede in my hart en dié vrede kan net van Jesus Christus kom.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Ewie Cronje"
Huldeblyke stroom in vir oom Ewie
Allan Donald onthou die dag toe Hansie vir die eerste keer gekies is om vir SA te speel. “Daar kon kwalik ’n trotser pa gewees het.”