Die tweede leeu is nog nie gevind nie.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Ezemvelo"
Noue ontkoming toe olifantbul motor in sloot gooi
“Hy het die motor opgetel soos rugbyspelers wat ʼn lynstaan uitvoer.”
Kommer oor natuurbewaring in KZN
Kommer is besig om toe te neem dat die eertydse Natalse Parkeraad wat deur legendes in bewaringskringe soos dr. Ian Player en dr. George Hughes opgebou is, tans besig is om as Ezemvelo KZN Wildlife ten gronde te gaan.
Veldbrand verwoes rondawels by oord in Drakensberge
Amptenare was Maandag steeds besig om die omvang van die skade en die oorsaak van die brand vas te stel.
Walvis glo opgekap vir vleis in KZN
Inwoners aan die suidkus van KwaZulu-Natal het ‘n boggelrugwalvis wat op Palm Beach se strand uitgespoel het begin opkap, berig The Witness.
Dokter eis na aanval by oord
‘n Dokter van Johannesburg dagvaar Ezemvelo KZN Wildlife vir meer as R11 miljoen nadat hy en sy gesin by ‘n vakansieoord in Kosibaai aangeval is, berig die Sunday Times.
Munisipaliteit mag krokodil skiet
Ezemvelo-natuurbewaring in KZN het magtiging verleen aan die eThekwini-munisipaliteit om ‘n krokodil dood te maak wat die afgelope jaar vrylik rondbeweeg in die uMngeni-rivier naby Durban se Windsorpark Munisipale Gholfbaan.