Die glimlaggende Australiese renjaer meen dit was bloot ’n kwessie van tyd voordat Max Verstappen sy eerste wêreldtitel ingeoes het.
Alles vir die sleutelwoord "F1"
Masi uit sy wedrendirekteur-stoel geskop
Die skrif was eintlik reeds verlede jaar aan die muur vir die 44-jarige Aussie.
Marko, Vettel tree vir Masi in die bresse
“As ’n mens na die groter prentjie kyk, het hy hom uitstekend van sy taak gekwyt.”
Schumacher hoop vir ’n Haas-tiger motor
Mick Schumacher beskik oor die nodige talent en hy is bereid om hard te werk, maar hy was ongelukkig heeltyd een van die laaste motors op die wegspringrooster.”
Gʼn kniebuigery meer voor F1-wedrenne
Formule 1 sê renjaers sal nie meer ʼn formele geleentheid kry om die knie te buig voor wedrenne nie.
Lewis deel kriptiese twiet oor toekoms
Lewis Hamilton het tot onlangs nog geen sprak gesprook sedert die dramatiese Abu Dhabi-wedren in Desember nie.
Lewis dalk op pad Hollywood toe?
Die oudrenjaer Jacques Villeneuve meen Lewis Hamilton kan dalk sy tasse vir die VSA pak.
‘Lewis sal terug wees’
’n Gewilde oudrenjaer en kommentator meen ’n mens kan nie die gerugte van Lewis Hamilton se moontlike uittrede glo nie.
Seb moet weer vir Red Bull jaag, meen Bernie
“Ons weet nie eintlik meer hoe vinnig hy is nie, want sy huidige renmotor is glad nie mededingend nie.”
Renjaers steun Latifi ná doodsdreigemente
Nicholas Latifi se botsing in Abu Dhabi het onregstreeks daartoe gelei dat Max Verstappen uiteindelik as die nuwe F1-wêreldkampioen aangewys is.
Max se titel aan bestuursvernuf te danke
“Mercedes se renmotor was beslis sterker,” meen Lando Norris.
Toto onseker oor Lewis se F1-toekoms
“Ons sal deur Sondag se pyn moet werk.”
Mercedes laat vaar appèl-planne
Die motorvervaardiger meen dat hy in die belang van regverdigheid appèl aangeteken het, maar dat “opbouende gesprekke” met die FIA hom van plan laat verander het.
Bernie dink Lewis, Mercedes praat nonsens
“Persoonlik glo ek dat hy nie so baie moet kla nie.”
‘Werkelijk fantastisch!’
Die Nederlandse eerste minister wens vir Max Verstappen geluk met sy wêreldkampioenskaptitel.
Verstappen op dramatiese wyse gekroon as wêreldkampioen
Hollywood kon nie ʼn beter draaiboek geskryf het vir die beslissende Abu Dhabi Grand Prix nie.
Verstappen spring voor weg in Abu Dhabi
As dit ʼn boksgeveg was, het Max Verstappen (Red Bull) die eerste hou geplant teen Lewis Hamilton (Mercedes) in vandag se beslissende Abu Dhabi Grand Prix.
Formule 1: Is dit Hamilton of Verstappen?
Albei het 369,5 punte en alles is dus op die spel.
‘Michael Schumacher is die beste renjaer nóg’
Volgens Sebastian Vettel sal die legendariese Ferrari-renjaer altyd die beste wees; selfs al sou Lewis Hamilton nog vyf verdere titels inoes.
Button glo Hamilton het die oorhand
Daarteenoor meen Fernando Alonso dat die drukkoker nie juis vir Max Verstappen pla nie.