Bloemwater trek eenvoudig die skouers op. Inteendeel, dit is hulle wat die spreekwoordelike kraantjie toedraai. Daar word gesê ʼn mens mag nie waarde heg aan ʼn persoon se lewe nie, maar hulle doen dit: R193 miljoen.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Fauresmith"
Lesersbrief: Fauresmith se waterkrete val op dowe ore
Ons gemeenskappe steier in elke moontlike afdeling onder ons land se politieke korruptheid. Iewers gaan iemand moet intree en verantwoordelikheid neem. Die vraag is net: Is daar nog mense met inbors?
Goeie nuus: Boer vol lof oor werker se goeie daad
“Ek sê altyd, niks in die wêreld is so sterk soos ʼn opregte jammer en ʼn vriendelike houding nie. Jy kan maar arm wees, maar as jou gesindheid reg is, is jy ryker as die meeste ander.”