Die laboratoriumuitslag is bekend gemaak van ʼn waterbottel van die waarnemende burgemeester wat na bewering vloeistof bevat het wat soos paraffien geruik het.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Fawzia Peer"
Burgemeester wag angstig op uitslae oor ‘vergiftiging’
“Ek sal volgende keer van beter moet weet en nie sommer water uit enige bottel drink nie.”
Durbanse burgemeester glo probeer ‘vergiftig’
“Wag eers, kollegas, daar is ʼn probleem. Niemand moet asseblief van die water drink nie.”