Die FBI het ʼn geënkripteerde selfoonmaatskappy op die been gebring en meegeluister hoe georganiseerde misdaadsindikate met dwelms handel dryf en sluipmoorde beplan.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "FBI"
79-jarige ‘VSA se ergste reeksmoordenaar’
ʼn 79-jarige man wat aanvoer dat hy 93 mense vermoor het, word nou as die VSA se ergste reeksmoordenaar beskou.
Verdagte vas oor plofpakkies aan politici
ʼn Woordvoerder van die Amerikaanse departement van justisie het bevestig dat die verdagte aangehou word.
SA man ná 25 jaar in VSA vasgetrek
Barrett Preston Busschau (43), oorspronklik van Suid-Afrika, is ná 25 jaar op vlug Woensdag in die Amerikaanse deelstaat Oregon in hegtenis geneem.
FBI se adjunk 24 uur voor sy aftrede afgedank
Die Amerikaanse prokureur-generaal Jeff Sessions het Andrew McCabe, die voormalige adjunkdirekteur van die FBI, net meer as 24 uur voor hy sou aftree, afgedank.
FBI soek steeds die SA ‘pedofiel’
Die Amerikaanse federale speurdiens (FBI) soek nog steeds na ʼn vermeende pedofiel wat moontlik in Suid-Afrika skuil.
Baba en suster (5) deur familievriend in sekshandel verkoop
Albei meisies is deur ʼn vriend van die familie vir net meer as R8 000 vir sekshandel verkoop.
FBI ondersoek glo die Guptas
Skandale met betrekking tot die veelbesproke Guptas duur voort met mediaberigte dat die FBI glo ʼn ondersoek oor die familie se bande in Amerika van stapel gestuur het.