Ferdi Barnard, die moordenaar van die anti-apartheidsaktivis dr. David Webster en Mark Francis, is op parool vrygelaat. Hy was 20 jaar agter tralies.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Ferdi Barnard"
Nog geen besluit oor Ferdi Barnard se parool
Michael Masutha, minister van justisie en korrektiewe dienste, het Vrydag aangekondig dat daar nog nie ‘n besluit geneem is oor of die apartheidsmisdadiger Ferdi Barnard op parool vrygelaat moet word nie.
Drie apartheidmoordenaars hoor vandag oor parool
Michael Masutha, minister van justisie, sal na verwagting Vrydag aankondig of die voormalige Vlakplaas-bevelvoerder Eugene de Kock, ʼn voormalige BSB-agent Ferdi Barnard, en Clive Derby Lewis op parool vrygelaat gaan word.