Twee werknemers van die manstydskrif FHM wat onder skoot gekom het nadat hulle grappige uitlatings oor korrektiewe verkragting op Facebook gemaak het, is Vrydag afgedank.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "FHM"
Nar-eis was geen grappie
‘n Nar van Suid-Afrika kan al die pad bank toe lag nadat hy ʼn naamskendingsaak teen die manstydskrif FHM gewen het en R60 000 vergoeding moet kry.