Ons het Killarney 4×4 in Natal besoek en gery deur ’n riviertjie, los sand, oor ’n paar bultjies en weer deur ’n stroompie. Die Panda het geensins gesukkel nie en op die snelweg kan hy lag-lag by die spoedgrens hou… of meer, skryf Brendon Staniforth.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Fiat"
Padtoets: Fiat 500 TwinAir Pop Star die definisie van oulik
ʼn Ligte binneruim met ʼn reuse-sondak laat die 500 baie groter voel as wat sy spoortjies op die grond trap, skryf Brendon Staniforth.
Maroela Motors-padtoets: Fiat Fullback 2.5Di-D 4×4 LX
Dié Fiat is ʼn biefstuk van ʼn bakkie – en die mooi wiele en bande met mening gee die Fullback ʼn ernstige voorkoms. Sy enjin is ook heeltemal bekwaam, skryf Brendon Staniforth.