Jaarliks in Februarie laat internasionale veld- en bergfietsryers die speke sing vanaf George tot in die hartjie van die wynlande as deel van die ikoniese TransCape MTB-uitdaging.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "fietsry"
Foto’s: Fietstrap deur drie riviere
Die Oos-Kaap is een van daai lekker-soos-ʼn-krêkker plekke, en die provinsie loop letterlik oor van bergfietsroetes en avonture.
‘Mense moet weer droom en glo’
In 2013 het Grant Lottering ná ’n ernstige ongeluk in Europa by die dood omgedraai. Deesdae wys hy met sy merkwaardige fietsuithouritte dat niks onmoontlik is nie.
Oom Jakkie vertrek op fietsrit vir erfenis
Oom Jakkie van der Colff, wat vanjaar 80 jaar oud geword het, het Woensdagoggend op sy fietsrytog na die Bloedrivier-erfenisterrein vertrek.
Namibiese wedren: ‘Swoeg en sweet die moeite werd’
Die Namibiese fietswedren is die langste eenskofresies ter wêreld en deelnemers kan ook fietsry ter gedagtenis aan ʼn geliefde wat aan die dood afgestaan is.
Fietsry vir erfenis: Geselskap groei
Oom Jakkie durf die enorme taak van die meer as 450 km oornagrit op sy jeugdige ouderdom van 80 jaar aan.
Foto’s: ’n Helse ding op ’n fiets
Ja, dit is al weer daai tyd van die jaar! Honderde fietsryers maak reg vir ʼn hemelse rit tot in Die Hel, een van die Swartberge se grootste avonture.
Video: Oom Jakkie trap fiets vir erfenis
Sy jongste oornagreis gaan hom en sy makkers se uithouvermoë tot die uiterste toets.
Ondersoek ná Olimpiese fietsryer skielik sterf
Die polisie is glo na die Nieu-Seelandse fietsryer se huis ontbied nadat sy ʼn kommerwekkende boodskap op sosiale media geplaas het.
Ry die Ntintwa-pas – met ’n fiets
As jy met ’n buitepad uit Harrismith op ’n fiets kan wegkom, het jy klaar die gevoel dat die wêreld aan jou voete is, skryf Cobus Olivier.
Allemintige 2 900 km-fietsrit voltooi teen geslagsgeweld
Gerhard Botes en Deon Viljoen het besluit tot hier toe met geslagsgebaseerde geweld en nie verder nie.
Kaapstad-fietstoer kry ook virtuele baadjies
Die gewilde Kaapstad-fietstoer is weliswaar na ’n latere datum weens die Covid-19-pandemie uitgestel, maar dit beteken nie dat die speke steeds Maartmaand kan sing nie.
SA’ner wen eerste virtuele fietsrywêreldkampioenskap
Sy het dit boonop op haar 35ste verjaardag en sonder om haar woonstel te verlaat gedoen.
8-jarige laat speke steeds sing, ondanks Tour de France-teleurstelling
’n Gr. 3-leerling se droom om ’n paar skofte van die Tour de France by te woon, is weliswaar deur die Covid-19-pandemie in die wiele gery, maar dit het glad nie sy entoesiasme vir fietsry geblus nie.
Oupa samel duisende rande in met ‘Tour de Lockdown’
Die “fietsren” was ten bate van mense wat aan seldsame siektes ly.
Afsondering: Oupa ry ‘Tour de Lockdown’ vir siekes
Ná 12 dae het hy reeds 1 784 km, meer as die helfte van die algehele afstand, op sy oefenfiets afgelê.
Kaapstad-fietstoer: 20-jarige maak skoonskip
“Ek kan dit nie glo nie. Dit is waaroor ek elke jaar droom.”
Fietsryheld se nalatenskap leef voort
Die gevalle held se fiets, ter waarde van R12 000, is aan ʼn belowende fietsryer geskenk.
Fietsrywêreld in rou ná jong ryer se dood
“Dit is die grootste tragedie denkbaar. Rus in vrede.”
Jong fietsryer wil speke van sukses laat sing
“As jy egter nie bereid is om te val nie, dan is jy ook nie bereid om kanse te waag nie; jy móét in die fietsrywêreld waag om te wen.”