Die polisie is glo na die Nieu-Seelandse fietsryer se huis ontbied nadat sy ʼn kommerwekkende boodskap op sosiale media geplaas het.
Alles vir die sleutelwoord "fietsry"
Ry die Ntintwa-pas – met ’n fiets
As jy met ’n buitepad uit Harrismith op ’n fiets kan wegkom, het jy klaar die gevoel dat die wêreld aan jou voete is, skryf Cobus Olivier.
Allemintige 2 900 km-fietsrit voltooi teen geslagsgeweld
Gerhard Botes en Deon Viljoen het besluit tot hier toe met geslagsgebaseerde geweld en nie verder nie.
Kaapstad-fietstoer kry ook virtuele baadjies
Die gewilde Kaapstad-fietstoer is weliswaar na ’n latere datum weens die Covid-19-pandemie uitgestel, maar dit beteken nie dat die speke steeds Maartmaand kan sing nie.
SA’ner wen eerste virtuele fietsrywêreldkampioenskap
Sy het dit boonop op haar 35ste verjaardag en sonder om haar woonstel te verlaat gedoen.
8-jarige laat speke steeds sing, ondanks Tour de France-teleurstelling
’n Gr. 3-leerling se droom om ’n paar skofte van die Tour de France by te woon, is weliswaar deur die Covid-19-pandemie in die wiele gery, maar dit het glad nie sy entoesiasme vir fietsry geblus nie.
Oupa samel duisende rande in met ‘Tour de Lockdown’
Die “fietsren” was ten bate van mense wat aan seldsame siektes ly.
Afsondering: Oupa ry ‘Tour de Lockdown’ vir siekes
Ná 12 dae het hy reeds 1 784 km, meer as die helfte van die algehele afstand, op sy oefenfiets afgelê.
Kaapstad-fietstoer: 20-jarige maak skoonskip
“Ek kan dit nie glo nie. Dit is waaroor ek elke jaar droom.”
Fietsryheld se nalatenskap leef voort
Die gevalle held se fiets, ter waarde van R12 000, is aan ʼn belowende fietsryer geskenk.
Fietsrywêreld in rou ná jong ryer se dood
“Dit is die grootste tragedie denkbaar. Rus in vrede.”
Jong fietsryer wil speke van sukses laat sing
“As jy egter nie bereid is om te val nie, dan is jy ook nie bereid om kanse te waag nie; jy móét in die fietsrywêreld waag om te wen.”
Kiwi wen Kaapstad-fietstoer
Nieu-Seeland se Sam Glaze is die elite-wenner van die Kaapstad se premierpadfietswedren
Fietsryers wil 1 000 km aflê vir spesiale doel
“Ons het wel uitdagings langs die pad, maar ons sal geseënd wees, want ons doen dit vir ʼn goeie doel.”
Trap fiets vir kinders met spesiale behoeftes
“Wat toe gebeur het, het my hart soveel meer hoop gegee dat ek dit eintlik van die dakke wil afskree: ‘die gemeenskap gee om!’
Sauser nader veertig Cape Epic skofseges
Skofseges by die Absa Cape Epic is lekker, maar vir Christoph Sauser gaan alles oor die algehele sege in dié meerdaagse bergfietstoer.
Cape Epic se tweede skof verkort weens hitte
Op ʼn ietwat ongewone dag het Christoph Sauser, ʼn man wat reeds vyf keer kampioen was, en sy spanmaat Jaroslav Kulhavy, Dinsdag die veranderde tweede skof in vanjaar se Cape Epic gewen.
Fumic en Avancini verras met sege in eerste Epic-skof
Manuel Fumic en Henrique Avancini (Cannondale Factory Racing XC) het Maandag ietwat verrassend die eerste skof van die Absa Cape Epic gewen.
Oud-Springbokheld geopereer ná ongeluk
“[Ek] is heeltemal oorweldig deur die ondersteuning en goeie wense van oor die wêreld – dankie.”
105-jarige laat speke tot in die rekordboeke sing
Vir die 105-jarige was ouderdom nog nooit ʼn hindernis nie.