Altesaam drie mense is in afsonderlike voorvalle Sondag tydens die gewilde Kaapstad-fietstoer (voorheen bekend as die Cape Argus-fietstoer) dood.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "fietstoer"
Fietsryer sterf tydens Kaapse wedren
Daar was 20 fietsryers in die ongeluk betrokke.
Kaapstad-fietstoer: Hier is die wenners
Dié wedren wat fietsryers wêreldwyd lok is verlede jaar gekanselleer weens stormsterk windtoestande.
Fietsers se roete ‘teken’ bok op kaart
“Dit was iets prettigs om te doen voordat ek ʼn kind het.”
74-jarige pak fietstoer van 4 300 km aan
Jakkie van der Colff, ʼn 74-jarige pensionaris van Pretoria, pak op 4 April ʼn fietstog van meer as 4 300 km oor die lengte en breedte van Suid-Afrika aan om bewusmaking te kweek vir GrysKrag, ʼn organisasie wat na die regte en behoeftes van seniors omsien.
Luister: Hou God in Skole-fietstoer eindig op ʼn hoë noot
Ds. Henk Stavast en Derik Francis is terug op eie bodem nadat die twee manne in 11 weke 6 000km per fiets afgelê het.
Luister: Hou God in Skole-fietstoer bereik halfpadmerk
Ds. Henk Stavast en Derik Francis, die twee manne wat ‘n fietstoer deur Suid-Afrika aangepak het om bewusmaking rondom die behoud van godsdiens in skole te skep, is nou in die Kaap en het Woensdag die halfpadmerk van die fietstoer bereik.
Video: Fietstoer ter behoud van godsdiens in skole nou in Fochville
Twee fietsryers wat Maandagoggend uit Pretoria vertrek het op ’n fietstoer om geld in te samel vir die hofsaak wat ter behoud van godsdiens in skole gevoer gaan word, is nou op pad na Fochville, Noordwes.
Luister: Manne trap 6 000 km in fietstoer om God in skole te hou
Dominee Henk Stavast en Derik Francis pak ‘n fietstoer aan om bewusmaking te skep vir die hofsaak waarin ses Afrikaanse skole voor die hof gedaag word in ʼn poging om skole te verbied om godsdiens te beoefen.
Gesinne, boelies en Trap vir Vreugde se fietstoer
Ons praat oor gelukkige gesinne, Annelize Brits vind uit hoe kinders boelies moet hanteer en Jakkie van der Colff praat oor sy fietstoer rondom Suid-Afrika vir liefdadigheid.
Allegaartjie 2 – Program 194
In vandag se program gesels ons vir oulaas oor Afrikaanse musiek, ons kuier by die storievertellers Nico Nel en Uys van der Hoven en vertel jou meer van ʼn fietstoer wat geld insamel vir kinders met ʼn gehoorverlies.