Anderkant die spieël is ʼn storie vir elke vrou wat al gewonder het hoekom sy nou eintlik haar tee swart en bitter drink as soet en melkerig soveel lekkerder is.
Alles vir die sleutelwoord "fiksie"
Meer as een grens
In dié liefdesverhaal dra Ben nog swaar aan sy ervaringe in die grensoorlog, en hy glo hy en Alexa het die ideale verhouding.
Wenkbrou
Hulle is in ʼn vreemde ruimte. Dis nog nie mooi lig nie. Die môre ruik na kraalmis en varkhok, die lug vibreer met plaasgeluide…
Sondag op ‘n voëlplaas
Weg van daardie volstruisplaas waarop hy grootgeword het. Weg van al die boersheid en kleindorpse benepenheid. Weg van ʼn pa wat dreig om hom vas te spyker aan ʼn stuk dorre aarde sodat hy nooit kan verlaat nie. Weg van daai voëls!
Seisoen van vervulling
Seisoen van vervulling is die derde boek in Alta Cloete se Seisoen-reeks.
Asterix by die Pikte
Asterix by die Pikte is die 35ste boek in die gewilde Asterix-reeks. Hierdie boek verskyn vir die eerste keer van die begin af ook in Afrikaans.
Die Uile in die gimnasium (13)
Die vyf Uile is nou jongmanne. Hul skooldae op Kranskop is verby, maar die avontuurlus leef steeds voort waar dié ouens hulle nou bevind: die leërgimnasium.
Maar Tintin in Tibet
Dis net heeltemal way out buite die kwessie dat jou dominee-pa by jou flat opdaag en sê jy moet saam met hom Beaufort-Wes toe ry omdat ʼn messias daar gesien is.
Driehoek
Driehoek is Tessa se verhaal. Tien jaar het verloop nadat ons Tessa in Die verhuising leer ken het.
‘n Fontein voor ons deur
ʼn Dekade of wat gelede het Marita van der Vyver soos ʼn wafferse prinses van ʼn verre land deur Frankryk gereis en ʼn vreeslike verleidelike padda leer ken.
Maar wie snoei die rose in die nag?
Hoe stil kan ʼn Karoodorp word hierdie tyd van die aand, met ʼn stilte wat ʼn mens laat dink jy hoor die huise, die strate, die bome en die leiwater; die hele dorp en die berg vertel wat vandag gebeur het en oujare gelede, geslagte lank al.
Klimtol
Dié yo-yo wat van sy vinger afkatrol het eens op ʼn tyd vol sale getrek.
Score my ‘n gwai
deur Marlize Hobbs Ek is Miesa, die sussie van Harry en Barend. Die dogter van Betta en Wilhelm. Van die Louwna-omgewing anderkant Vryburg. Van die…
Die laaste karretjiegraf
Die eerste saad in hierdie toneel is reeds 50 jaar gelede geplant.
Die hart van ‘n ma
deur Abraham Phillips In ʼn arm gemeenskap waar tik al hoe meer verwoesting en hartseer veroorsaak, vra drie ma’s desperaat: wie is skuldig en wie…
Die aandete
deur Herman Koch Aan die ander kant van die lyn het my broer ’n diep sug gegee. “Ek dink jy weet waaroor dit gaan,” het…
Plesierengel
deur leon van Nierop Tristan Hansen word die engel van plesier genoem – ʼn man wat R15 000 per nag vra en die land se…
Noot vir dood
deur Ilza Roggeband Die joernalis Tertia Viviers word vermoor kort ná sy ʼn geheim uitvind wat die gewilde sanger Carel Strydom seloopbaan kan verwoes. Maar…
Gekoopte leuens
deur Lien Roux-de Jager Dit is die tweede roman waarin Kalli Krynauw die manne se wêreld aandurf en haar klein skoentjies volstaan in ʼn wêreld…
Elke dogter het ‘n ma
ʼn Plesierige , meesleurende debuutroman oor ʼn eksentrieke familie.