deur Nicole Jaekel Strauss (samesteller) Kosblik is nie ʼn kookboek nie, maar ʼn versameling verhale deur sowel gevestigde as nuwe skrywers in Afrikaans. Van Marlene…
Alles vir die sleutelwoord "fiksie"
Slagyster
In die woude van die Niger-delta word Ryan Deetlefs, ʼn Suid-Afrikaanse werknemer van die geldgierige Star Petro gevange gehou deur ʼn moorddadige rebellegroep.
Monument
deur Maretha Maartens Margo Diederichs kom op die Vrystaatse dorp Winburg vrede maak met haar ma wie se stryd sy nooit verstaan het nie. Vier…
Klara
deur Mariël le Roux Dis waar dit geëindig het, toe die trekker se wiel Klara se pa papgedruk het. Toe hulle ná haar pa se…
Skrapnel
deur Irma Venter Skrapnel is ‘n opwindende nuwe spanningsverhaal deur die skrywer van Skoenlapper. Joernalis Alex Derksen verdwyn terwyl hy ‘n storie oor ‘n mynsindikaat…
Oe la la, Lulu
deur Fanie Viljoen Vergeet van wiskunde en skoolwerk! Lulu wil ‘n modeontwerper word. Nes haar pa en ma. Niks maak haar gelukkiger as om fantastiese…
Wraak
deur Daniëlle Bakhuis Kristie was dolverlief op Henk die eerste oomblik toe sy hom gesien het. Maar intussen het haar oë oopgegaan, baie dankie. Sy…
Trompie omnibus 2
deur Topsy Smith In hierdie omnibus, wat nóg drie gewilde Trompie-strories bevat, word die sproetgesig Grootkaptein en die Boksombende se avonture voortgesit. In Trompie die…
Bo is dit stil
deur Gerbrand Bakker Netnou gaan ek melk. Môreoggend gaan ek weer melk. En die res van die week natuurlik ook, én volgende week. Maar dit is…
Stalmaats 14: Rivierperde
deur Lize Roux Die nuwe skooljaar het aangebreek! Anri, Megan en Karen kan nie wag om uit te vind watter nuwe Stalmaats-avonture op hulle wag…
Stalmaats 13: Perdespeurders
deur Liza Roux Die laaste week van die Desembervakansie het aangebreek. Anri, Megan en Karen kan nie wag om op Karen se tannie se plaas…
Spring
deur Fanie Viljoen Hoe ver sal jy gaan om die meisie van jou drome te beïndruk? Wat sal jy doen om jou beste vriend se…
Nuwe Stemme 5
Die Nuwe Stemme-reeks is ‘n opwindende projek waarmee Tafelberg-Uitgewers publikasiegeleenthede skep vir jong digters.
Elize parker omnibus
deur Elize Parker Elke vrou vir haarself is ‘n meesleurende familiesage oor die lief en leed van die drie Keet-susters. Die twee oudste susters, Nelia…
Christine le Roux – omnibus 5
deur Christine le Roux ‘n Wêreld sonder hom: Nicoline is 30, maar al die mans wat op haar verlief raak, verveel haar gou. Wanneer sy…
Onder Water
Vernadering is goed vir ‘n mens. Of so sê almal. Maar vir Christien Visagie voel dit of haar lewe op die dorpie Bitterwater die afgelope tyd té veel verander het.
’n Ander mens
Skitterend, skerp en spannend. ’n Sterk, karaktergedrewe en ongewone spanningsverhaal.
Nuwe boek: ‘n Man van min belang
Op ‘n fynbosplaas in die Langkloof word die oorskot van vier jongmense gevind. Onder dié wat antwoorde soek, is die amper-afgetrede joernalis Luther van die Struggle-veteraan Mosman…
Koljander
In hierdie roman word die leser geneem op ‘n reis na die binnewêreld van die kunssinnige Karen en van haar siniese fisikuspa.
Nuwe boek: As die wind kom draai
Soos in sy roman Die pad na Skuilhoek loop Hans du Plessis met As die wind kom draai op die spore van die vroeë Voortrekkers die onverkende tegemoet, en bring ‘n verhaal wat soos rosyntjiebos opspruit uit hierdie land se harde grond.