Hierdie tweeluik, ‘n gesamentlike heruitgawe van Klaprose teen die wind en Soos honde van die hemel, bied ‘n boeiende dubbeldoor-leservaring.
Alles vir die sleutelwoord "fiksie"
Nuwe boek: Die gewildste Afrikaanse gedigte
Saam gestel deur Leserskring Leserskring het in samewerking met By en RSG hul lede, lesers en luisteraars gevra om vir hul gunsteling gedigte in Afrikaans…
Nuwe boek: Vis en Tjips
Watter soort ou breek by ‘n akwarium in? En verf grafitti teen die muur? Of gooi bottels en ander gemors in die dolfyntenk? Kevin Pieterse, dis wie. Maar dan ontmoet Kevin vir Ginger die dolfyn. En dit is liefde met die eerste oog op slag…
’n Kwartmiljoen Mauserpatrone
Wanneer Wynand Senekal, lid van die Suid-Afrikaanse Geheime Diens, na Suidwes gestuur word om te ondersoek waarom een boer binne ’n kort tydperk duisende Mauserpatrone aangeskaf het, sou hy nooit kon raai wat vir hom voorlê nie…
Karretjiemense
Die roman van ʼn gesin ‘karretjiemense’ wat probeer ontsnap van ʼn wreedaard genaamd Miskiet.
5-Minuut-Stories: Ahooi, Seerowers!
Maak jou gereed vir hope pret met hierdie wonderlike versameling kort stories.
5-Minuut-Stories: Die Dansende Feetjie
Hierdie kort, oulike stories sal jou wegvoer na ‘n fantastiese verbeeldingswêreld.
Vuilspel
Die roman pak die onderwerp van “korrektiewe verkragting” en is die eerste boek in Afrikaans waar bruin gay vroue sentraal staan.
Rooi Jan Alleman
Francois Loots se nuutste roman, Rooi Jan Alleman, is ‘n kreatiewe, fiktiewe weergawe van Afrikaner-kommunis en struggle-held Bram Fischer se lewe.
Feetjie-Raaisels
Los die raaisel op en help Fienie die feetjie om die Somerpartytjie te reël.
Prinses-Raaisels
Los die raaisels op en help prinses Lienka om ‘n maaitjie te kry.
Seerower-Raaisels
Los die raaisels op en help Tim om die verlore skat te vind.
Cowboy-Raaisels
Los die raaisels op en help Marko die cowboy om die gesteelde geldsakke terug te kry.
Die kinders van Chronos
Hoofkommissaris Pieter van In van die Brugse Polisiemag het weer ‘n raaisel om uit te pluis, ‘n grieselrige moord om op te los en ‘n donker komplot om oop te vlek.
Prinses Nina en die seeponie
Gratis ponie binne – vou die seeponie oop en haak die flappies onder sy maag in vir jou eie fantastiese avontuur.
Prinses Pippie verjaar
Vandag is ‘n BAIE spesiale dag…dit is prinses Pippie se verjaarsdag! Prinses Pippie se beste maaitjie, Pokkels, het vir haar ‘n verassing.
Trek en ontdek: In die woud
Loer deur die venstertjies en soek al die strepe en kolle in die woud.
Trek en ontdek: Op die plaas
Loer deur die venstertjies en ontdek plaaswerf vol helder kleure.
Al die meisies hou van Divan Louw
Om Divan Louw aantreklik te noem, is soos om te sê Mount Everest is hoog of Antarktika is koud – dis waar, maar dit vertel nie naastenby die hele storie nie…
Uittreksel uit “Sê Amen”
…en ek weet hierdie prins en prinses het nie ʼn kasteel nodig nie. Hulle het nie ʼn koets met wit perde nodig nie. Die liefde is meer as genoeg…