Irma Joubert Kronkelpad is die derde boek in die trilogie waarvan Anderkant Pontenilo en Pérsomi die eerste twee is. Die verhaal speel af in die…
Alles vir die sleutelwoord "fiksie"
Eersgeborene Omnibus 2
Karen Kingsbury Die laaste drie topverkoper-boeke van die gewilde Eersgeborene-reeks is nou saam in een boek beskikbaar. Dit bied driedubbele leesgenot aan alle Karen Kingsbury-aanhangers….
Die afskeid
Karen Kingsbury Lesers het Bailey Flanigan leer ken in die intriges van die Baxter-familie, maar nou het sy haar eie reeks! Die afskeid is die…
Sloet alleen
Paul C. Venter Sloet Steenkamp, sy Annette, grapjas PJ Buys, Cornelia, James Kerwin – saamgeweef in ’n storie vol lag en seer en spanning wat…
Die Midasmoorde
Pieter Aspe Vanuit Vlaams vertaal deur Daniel Hugo Brugge word deur ’n reeks skynbaar losstaande misdade geteister … Tussen die persoonlike besittings van ’n vermoorde…
Briewe aan God
Vir Tyler is God ’n vriend, leermeester en sy grootste penmaat.
Skool
Hy huiwer voordat hy klop. ’n Spiertjie spring in sy wang; hy raak aan die diktafoon in sy hempsak. Op die deur is ’n plaatjie met die woord “skoolhoof”.
Helse manier van koebaai sê
Die vierde (en laaste) aflewering in die reeks oor Mark Steyn, die Luiperd, een van Die Fabriek se topagente.
Grappe van A-Z
Maritha Snyman Wat is rooi, stroopsoet en gevaarlik? Aarbei-en-skerpioenkonfyt Hoekom ry die ryk blondine ’n BMW? Dit is al wat sy kan spel. Hoekom het…
Abel se lot
Chris Karsten Die tweede boek in die Abel-trilogie: Ella Neser is op verpligte siekverlof na haar noue ontkoming aan Abel Lotz se skalpel. Tussen beradingsessies…
Anderkant die scrap
Dana Snyman Agt en veertig uitgesoekte Dana-stories. Vir lesers wat wou weet wie daardie mense op die omslag van Dana se blitsverkoper Uit die binneland…
Wals met Matilda
Dan Sleigh Dan Sleigh se jongste manuskrip handel oor die lewe se ewige dans met die dood – alle lewe, ook die lewe van die…
‘n Lewe aan skerwe
Jerry B. Jenkins Brady Wayne Darby en Thomas Carey is twee mense wat kwalik méér van mekaar kan verskil. Die een is ’n leraar wat…
‘n Pad vol dorings – Die Rose-trilogie
Beverly Lewis Rose Kauffman is ’n gelowige jong meisie wat haar invalide ma versorg en graag in die geheim perd ry saam met haar dierbare…
Die verste uur
Jy’s ’n skaam student. Gemiddeld maar nuuskierig. In die oë van die meisie van jou drome is jy ’n bleeksiel. Jy is platsak en gryp die eerste die beste geleentheid aan om ekstra sakgeld te verdien deur ’n vermiste professor se studeerkamer op te ruim. Hier ontdek jy sy navorsing oor ’n komponis, maar ook ’n liefdesbrief aan sy vrou waarin hy sy verdwyning aan haar verduidelik. Dié steek jy weg om later in jou koshuiskamer te gaan bestudeer.
Boek: Waar is my mamma?
Kinders sal dit geniet om hierdie oulike boekie se prentewiele te draai om uit te vind watter mamma-dier by die baba-leeutjie, die baba-beertjie, die robwelpie en ’n klomp ander oulike dierebabas pas.
Boek: Waar is my mamma?
Kinders sal dit geniet om hierdie oulike boekie se prentewiele te draai om uit te vind watter mamma-dier by die kalfie, die lammetjie, die kuiken en ’n klomp ander oulike baba-plaasdiere pas.
Boek: Syfers
Leer hoe om te tel met hierdie vrolike skoonvee-boek propvol tekenoefeninge, foto’s en aktiwiteite.
Boek: Kleure en vorms
Leer alles oor vorms en kleure met hierdie vrolike skoonvee-boek propvol tekenoefeninge, foto’s en aktiwiteite.
Boek: As jy ‘n ster sien verskiet
Maya Fowler Riekie Taylor is tydelik uit die skool geskors nadat sy haar hare swart gekleur het en boonop gevang is dagga rook. Maar dis…