Chad le Clos het Woensdag sy vyfde goue medalje tydens die Fina Wêreldkampioenskap in Singapoer ingepalm.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "fina wêreldkampioenskap"
Chad le Clos breek wêreldrekord
Chad le Clos het sy algehele voorsprong Dinsdag by die Fina Wêreldbeker-kampioenskap in Singapoer verbeter nadat hy sy eie wêreldrekord in die 200m-vlinderslag vir mans verbreek het.