Die aanbod van die regsfirma Finlay en Niemeyer om die eerste motoris gratis te help wat by hulle aanklop om hulp nadat die persoon aangekla is indien hy nie vir die e-tolstelsel betaal het nie, grens glo aan aanhitsing, het Sake24 Dinsdag berig.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Finlay en Niemeyer"
Gratis regshulp aan e-tol-oortreder
Die regsfirma Finlay en Niemeyer het Maandag aangebied om die eerste motoris wat by hulle aanklop om hulp nadat die persoon aangekla is indien hy nie vir die e-tolstelsel betaal het nie, gratis te verdedig as ʼn toetsgeval.