Die Fair-Trade Independent Tobacco Association (Fita) het Saterdag gesê hy gaan voort met sy appèlaansoek teen ʼn uitspraak wat die verbod op die verkope van tabakprodukte bekragtig het, selfs al het die regering aangekondig die verbod word ná vyf maande opgehef
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Fita SA"
Fita se appèlaansoek oor tabakverbod goedgekeur
Die hoogste hof van appèl het die Fair-Trade Independent Tobacco Association (Fita) se aansoek om verlof tot appèl goedgekeur ná die hooggeregshof die organisasie se hofsaak teen die verbod op sigaretverkope van die hand gewys het.
Dlamini-Zuma in hofstukke: Tabakverbod ís noodsaaklik
Die appèlhof het die regering vroeër die week tot vandag 15:00 kans gegee om om sy reaksie in te dien op Fita se aansoek om verlof tot appèl.
Regering het tot dán om op Fita se appèlaansoek te antwoord
Indien die hof die saak wél aanhoor, sal dit na verwagting eers in November gedoen word.
Fita dien hofstukke in vir appèl
Fita bevraagteken die omvang van Nkosazana Dlamini-Zuma se magte om beperkings op Suid-Afrikaners te plaas.
Rookverbod: Fita kry wéér bloedneus in hof
Die hof het weer eens daarop gewys dat Dlamini-Zuma rasioneel opgetree het toe sy die verbod op tabakprodukte in die Staatskoerant gepubliseer het.
Dis hoeveel die verbod op tabak SA kos
Navorsers stel voor dat die verbod sowel as belasting op tabakprodukte onmiddellik opgehef moet word.
Fita se appèlaansoek oor rookverbod aangehoor
Fita voer in hofstukke aan dat 90% van rokers aanhou rook het sedert die verkoop van sigarette op 27 Maart verbied is.
Fita se appèlaansoek gou aangehoor
‘n Hofdatum is geskeduleer vir Fita se aansoek om verlof tot appèl ná sy saak oor die voortgesette verbod op die verkope van tabakprodukte van die hand gewys is.
Rookverbod: Fita wil appelleer
Fita SA se dringende hofaansoek oor die tabakverbod is verlede week met koste van die hand gewys.
Fita SA verloor hofsaak oor sigarette
“Fita SA se argument dat sigarette noodsaaklik is omdat dit verslawend is, het geen meriete nie.”
Spioene, leuens en reusewins: Onderwêreld van sigarette blootgelê
“Oor die afgelope drie maande sou die verlies aan inkomste genoeg gewees het om die salarisse van 66 000 polisiebeamptes te betaal. Of die regering kon die uitbetaling van 277 000 pensioentoelae met die geld gedek het.”
Tabakverbod ‘wreed’, hoor hof
“Dit is heeltemal vergesog om voor te stel dat die verbod mense sover gaan kry om op te hou rook.”
Hofsaak oor sigaretverkope nou Woensdag aangehoor
Die minister van samewerkende regering en tradisionele sake het duisende dokumente by die hof ingedien waardeur die regters eers moet werk.
Batsa begin ook met regsaksie teen regering
Batsa smeek die regering al lank om samesprekings oor die huidige rookverbod, maar word skynbaar geïgnoreer.
Optog teen verbod op sigarette beplan
Die Facebookblad Protest March Against The Tabacco Ban is verlede Dindag gestig en het reeds amper 3 000 volgelinge op die blad.
Woede oor ‘voorstel’ dat sigaretverbod tot op vlak 1 voortduur
Minister Nkosazana Dlamini-Zuma voer glo aan dit gaan ʼn té groot gesondheidsrisiko wees om op vlak 3 van die afsonderingsregulasies die verbod op die verkoop van drank en sigarette op te hef.
Regering stem glo in om redes te gee vir rookverbod
Fita se hofaansoek rakende die rookverbod is tweeledig en die ander deel van die aansoek sou vandag aangehoor word.
Rokers teen regering in hof
Die president en sy minister van samewerkende regering en tradisionele sake moet teen Woensdag aandui of hulle die aansoek gaan teenstaan.
Woede oor volgehoue verbod op sigaretverkope
Duisende mense het reeds ʼn petisie teen die voortgesette verbod op die verkoop van tabakprodukte onderteken.