Dit is hierdie naweek tyd vir die Fittest in Cape Town-kompetisie en daar is baie op die spel.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Fittest in Cape Town"
Fiks, fikser, Visser
“Fittest in Cape Town was vir my ’n goeie kompetisie. Daar was wel hier en daar ’n paar items waarin ek beter kon gedoen het, maar in die geheel is ek tevrede met my vertoning.”
Kom meet jouself teen Froning, Smith, Davidsdottir en Sigmundsdottir
Die 2019 Reebok CrossFit Ope is ’n maand of wat weg. En tydens dié wêreldwye kompetisie kan jy jou fiksheid teen van die beste atlete op aarde meet.