ʼn Fliek moet ʼn hart en ʼn doel hê, en dit het ‘Ant-Man and the Wasp: Quantumania’ nie.
Alles vir die sleutelwoord "fliekresensie"
Fliekresensie: Kinkels in wetenskapsfiksie betrap jou onkant
Dis die diaboliese wendings en skokkende gebeure wat jou vasgenael sal hou.
Fliekresensie: ‘Plane’ is propvol aksie, koes-vir-koeëls
Is jy bang vir vlieg? Dink dan liefs twee keer voor jy jou springmielies koop óf gooi iets sterk by jou koeldrank!
Fliekresensie: Hierdie robotpop is nie kinderspeletjies
Dis haar bleeksiel, uitdrukkinglose voorkoms wat mense mislei, maar wanneer sy die dag haar humeur verloor, moet jy vlug, swaer!
Fliekresensie: J Lo-fliek ‘net hier en daar snaaks’
Ai, die grappies en kwinkslae dra al baard, so cliché-besaai is dit.
Fliekresensie: ‘Fabelagtige’ Spielberg-fliek vir ernstige fliekvlooie
As jy ʼn Spielberg-aanhanger is, mag jy saamstem met die punt van 9/10. Dit gaan ook ʼn groot Oscar-deelnemer wees.
Fliekresensie: Nuwe ‘Avatar’ ʼn skouspelagtige fliekreis
Dit voel asof jy saam met die visse swem en aan hul vinne kan vat. Visueel is dit onverbeterlik en meevoerend.
Fliekresensie: Nuwe ‘Puss in Boots’ is stert in die lug
ʼn Mens moet darem aan die kinders ook dink as jy ʼn fliek-Kersgeskenk gee.
Fliekresensie: ‘Dis gitswart humor wat jou sal laat gril’
Dit voel of jy langs ʼn oop graf tussen bedroefdes staan en skaterlag.
Fliekresensie: Dis die ene titaniese gevegte in nuwe super-Afrika
Die dood van Chadwick Boseman as koning T’Chala het ʼn reusegaping gelaat wat die rolprent nie altyd kan vul nie.
Fliekresensie: Flou romanse in bekoorlike stad
‘Love in the Villa’ is so voorspelbaar soos jou beurtkragskedule, maar darem nie so irriterend nie.
Fliekvlooi Floris se fliekresensie: ‘Mense van die wind’ gee hoop te midde van tragedie
Floris Groenewald, Maroela Media se eie fliekkenner, het na die nuwe Afrikaanse rolprent, ‘Mense van die wind’, gekyk.
Fliekresensie: The Rock in louwarm DC-superheldfliek
Die storie probeer tussen die oormaat gevegte, vuishoue, vuurballe, gille en krone wat gloei kop uitsteek, maar sy lont is nat.
Resensie: Thaise reddingspoging nou boeiende reeks
Feit bly staan, al het jy die gebeure op die nuus in 2018 gevolg, sal hierdie gedramatiseerde reeks jou tot binne-in die grotte neem.
Fliekresensie: Oue se flink stappie deur Parys soos ‘vla vir die brein’
Moenie dat ‘Mrs. Harris Goes to Paris’ weer by jou verbygaan met daardie ou cliché van: “Ek het toe nooit daarby uitgekom nie.” Dit sal jou hart, jou lewe, jou fliekbestaan verryk.
Fliekresensie: Komedie vol konfetti met Julia Roberts, George Clooney
ʼn Geskeide paartjie kom weer bymekaar om hul dogter se troue op ʼn eksotiese eiland by te woon – en in die wiele te ry.
Fliekresensie: Topverkoper-roman nou op silwerdoek
Kort hierna word sy lyk in die moeras aangetref. Het Kya hom vermoor?
Fliekresensie: ‘Dis ’n oop-oë-nagmerrie’
“En ek sal erken: dis die eerste keer in my lewe dat ek my oë vir ʼn minuut in ʼn rolprent toegemaak het.”
Fliekresensie: Boeiende reeks smokkel met jou kop
Dié reeks sal jou laat raai en gis, maar jy sal aanhou kyk, moontlik selfs na al ses episodes op een dag!
Fliekresensie: Hier kom ’n ware grieselrige riller
Vergeet van springmielies koop. Jy sal nie verby die derde handvol kom nie. Die atmosfeer, donkerte en dilemma waarin die seun hom bevind, mag jou ʼn nag se slaap ontneem.