Die staking deur twee vakbonde het die SAL se reputasie boonop enorme verdere skade berokken en die redery net dieper in die skuld gedompel.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Flight Centre"
Flight Centre onttrek ondersteuning aan SAL
Flight Centre, ʼn reisagentskap, het Donderdag sy kliënte in kennis gestel dat hy nie meer vlugte op SAL deel sal maak van sy reispakkette nie, voor daar nie weer stabiliteit by dié lugdiens is nie.