Lift en FlySafair het beide onlangs internasionale toekennings losgeslaan.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "FlySafair"
Spring gou vir R9-vlugte
FlySafair het vroeër aangekondig hy wil sy negende verjaarsdagviering inlui deur 50 000 kaartjies teen slegs R9 elk – lughawebelasting ingesluit – van die hand te sit.
Kyk: Hoendervleis-oomblik toe FlySafair oor Ellispark vlieg
Om ʼn skamele 6 000 vt. bo seespieël oor die stadion te vlieg, het fyn beplanning gekos, vertel een van die vlieëniers aan Maroela Media.
Kommer oor waarskuwingslig op FlySafair-vlugte
’n Tegniese fout het twee keer in een week veroorsaak dat ’n vlug tussen Oos-Londen en Kaapstad na Gqeberha (Port Elizabeth) herlei moes word.
‘Maak alle vakansiedae langnaweke’ – petisie
Die lugredery hoop sy petisie sal genoeg steun werf om die regering te noop om die Wet op Openbare Vakansiedae aan te pas.
Wysigingswetsontwerp op Mededinging kom neer op staatsbestuur van handel
Die mededingingskommissie het onlangs ’n beoogde samesmelting tussen SA Airlink en FlySafair geweier. Dit is ’n goeie voorbeeld van die aansienlike invloed van die mededingingsowerhede om handelsbedrywighede te rem. Dit kom eintlik neer op ’n vorm van staatsbestuur van handel.
FlySafair ontken stelselprobleme tydens R2-promosie
Die Suid-Afrikaanse laekoste-lugredery, FlySafair, het Donderdag ontken hul aanlynkoopstelsel was foutief nadat ʼn promosie bekendgestel is waardeur reisigers vliegkaartjies vir R2 stuk kon koop.
Nóg ʼn FlySafair-vlug verloor lugdruk
ʼn Tweede vlug van FlySafair moes oor die naweek omdraai, kort nadat dit by OR Tambo Internasionale Lughawe opgestyg het, toe die lugdruk in die kajuit skielik begin verminder het.
Passasiers gestrand ná FlySafair vlugte kanselleer
Talle passasiers is vanoggend gestrand gelaat nadat FlySafair twee vlugte tussen Kaapstad en Port Elizabeth (PE) weens tegniese redes gekanselleer het.
Nuwe laekoste-lugredery kry vlerke
ʼn Nuwe laekoste-lugredery, FlySAfair, het sy lisensie bekom om plaaslike vlugte in Suid-Afrika te bedryf.
FlySafair in die hof gestuit
Die Noord-Gautengse hooggeregshof in Pretoria het Dinsdag ‘n interdik teen die nuwe laekoste-lugredery, FlySafair, toegestaan.
SA kry nuwe laekoste lugredery
Safair, ʼn maatskappy wat vliegtuie verhuur en bestuur, het goedkeuring van die Suid-Afrikaanse Lugdiens Lisensiëringsraad ontvang om binnekort met ‘n binnelandse lugredery, FlySafair, te begin.