Dié winkel sou heropen sodra dit ʼn inspeksie saam met die departement van omgewingsake en gesondheidsdienste geslaag het.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Food Lover’s Market"
Food Lover’s steeds toe ná rot-video
“Ná die inspeksie die afgelope week is die winkel Sondag gesluit en het dit Maandag gesluit gebly.”
Video: Winkel tydelik gesluit ná rot-voorval
Die maatskappy erken sy standaarde is “duidelik nie in die Diepkloof-winkel gehandhaaf nie”.
Video: Rot smul aan slaai in Food Lover’s
“Ons beskou die saak in ʼn ernstige lig en het met ʼn ondersoek begin om die bron van die knaagdierprobleem vas te stel.”