Dit is wie eintlik agter die Twitter-profiel van @TraceyZille sit.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Fopnuus of feite"
Feite of fopnuus: Pasop vir dié ou stories
Wat is die waarheid oor ’n babaverkragting, ’n moord en ’n ‘Boikot Landbouweekblad’-video? Wees versigtig voor jy sommer net ‘n berig op sosiale media deel.
Fopnuus of feite: ‘Covid-19’ as oorsaak van dood aangedui ná selfdood?
Volgens ʼn Facebook-plasing is Covid-19 as die oorsaak van dood op die doodsertifikaat aangebring van ʼn man wat sy eie lewe geneem het.
Fopnuus of feite: Lewer Uber Eats gratis vir SA restaurante in swart besit af?
ʼn Berig wat lui dat Uber Eats nou ʼn gratis diens aan restaurante in swart besit lewer, is op Twitter versprei.
Fopnuus of feite: Kan die dra van gesigmaskers jou werklik siek maak?
Die plasing beweer die dra van gesigmaskers kan pleuritis of borsvliesontsteking veroorsaak.
Fopnuus of feite: Wys ʼn video werklik hoe sigarette na SA gesmokkel word?
‘n Video van Zimbabwiërs wat sigarette na Suid-Afrika smokkel doen die rondte op sosiale media. Is dié videos eg? Maroela Media het gaan uitvind.
Fopnuus of feite: ‘Chinese magte’ in SA
Is daar regtig Chinese magte in Suid-Afrika? Maroela Media het gaan uitvind.