Gepraat van swak beplanning…
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Force"
Force en W-Australiese regering veg nou kaalvuis vir Superstatus
In Suid-Afrika is daar steeds effense ongelukkigheid oor die Cheetahs en die Kings wat nie meer in die Superreeks sal speel nie, wat darem oorheers word deur die afwagting van die twee franchise’e se insluiting in die Pro14.