Een aanvaller is dood en nog een beseer in ʼn gewelddadige voorval by Fort Klapperkop in Pretoria.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Fort Klapperkop"
Studente by Fort Klapperkop aangeval
Wat vir ʼn groep studente die begin van ʼn aandjie uit sou wees om die einde van die kwartaal se eksamens te vier, het vinnig in ʼn nagmerrie ontaard toe hulle by ʼn gewilde natuurreservaat in Pretoria aangeval is.
Stappe om Klapperkop te beveilig
Die inwonersvereniging, Vriende van die Groenkloof-natuurreservaat, het Woensdag stappe aangekondig om die reservaat te beveilig.
Vroue deur ‘drawwer’ aangeval by Klapperkop
“Dit is die agtste aanval by Klapperkop in die afgelope drie weke.”
Nog aanvalle by Fort Klapperkop
Daar was die afgelope week weer verskeie aanvalle by Fort Klapperkop in Pretoria.
Fort Klapperkop: Nog ʼn aanval, deurbraak gemaak
Daar is moontlik ʼn deurbraak gemaak in die stryd teen ʼn vlaag aanvalle die afgelope tyd by Fort Klapperkop in Pretoria.
Vrou wreed aangeval by Fort Klapperkop
ʼn Vrou is Saterdagmiddag wreed deur vier mans aangeval toe sy en haar man by Fort Klapperkop in Pretoria fietsgery het.
[Foto’s] Nóg ʼn aanval by gewilde uitkykpunt
“Dit het nie gelyk asof hulle enigiets wou steel nie,” het Ernest van der Spuy gesê. “Dit het gelyk asof hulle gekom het om ons dood te maak. Hy het ʼn mes in sy hand gehad en het net aanhou steek en steek.”
Egpaar aangeval by gewilde uitkykpunt
“Hulle het die aand vroeg by die uitkykpunt in hul motor gesit, toe verdagtes uit die bosse gekom het. Ons is nie seker hoeveel aanvallers daar was nie, maar ons vermoed drie.”
Jong dominee en verloofde by Klapperkop aangeval
Ds. Nikolaas Pienaar (29) van die Gereformeerde Kerk Pretoria-Wes en sy verloofde, Hanlie Kruger (23), is by Fort Klapperkop in Pretoria aangeval.