“Oor die algemeen is kriminele aktiwiteite aan die toeneem; daarom hoop ons om in die toekoms elke residensiële gebied met sulke eenheid toe te rus.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Fourways"
Man skiet glo vrou, toe homself
Die polisie het die man agternagesit en later elders in Fourways voorgekeer. Dit is toe dat hy homself om die lewe gebring het.
Wonderwerk op Oujaarsaand toe vyf ongeluk oorleef
Die vyf het net geringe beserings opgedoen en is op die toneel behandel.
Drie sterf, 20 beseer toe talle voertuie bots
Paramedici het die beseerdes begin ondersoek en vasgestel dat drie mans reeds aan ernstige beserings beswyk het.
Skote klap naby Montecasino
“Die verdagtes het gestop en die nommerplate van die voertuig probeer verwyder waarna ʼn skietgeveg tussen hulle en die polisie uitgebreek het.”
Man skok dood op Jhb-konstruksieperseel
ʼn Man is Vrydagmiddag dood toe hy op ʼn konstruksieperseel in Fourways, Johannesburg, geskok het.
Polisiehoë se kantoorhoof in spervuur oor Facebook-uitlating
ʼn Storm het om die kop van die adjunkminister van polisie se kantoorhoof losgebars oor ʼn uitlating wat hy op Facebook gemaak het.
Adjunkminister sê jammer ná aanranding
“Ongeag die uittarting moes ek van beter geweet en beheer uitgeoefen het.”
[Video] Bewerings teen adjunkminister ‘ernstig opgeneem’
‘n Video van die beweerde aanranding word intussen op sosiale media versprei.
Adjunkminister rand glo vrou by kuierplek aan
Die voorval het glo Sondag in die vroeë oggendure by Cubana in Fourways plaasgevind.
Straatverkoper sterf toe hy voor vragmotor beland
“Dit blyk dat die man besig was om goedere te verkoop toe hy deur ʼn motor getref is en toe voor ʼn aankomende vragmotor beland het,” het Dollman gesê.
Man krap in asblik, vind babaseuntjie
ʼn Babaseuntjie is in ʼn asblik in Fourways gevind.
‘Die Kaap is weer Holms’ draai in Fourways
Oefen solank jou maagspiere want Marion Holm se soloproduksie, Die Kaap is weer Holms, is van 23 Augustus tot 4 September in die Studio-teater by Montecasino in Fourways te sien.
Padwoede-video: Man verskyn in hof
Gregory Kleinhentz, wat daarvan beskuldig word dat hy ʼn motoris tydens ʼn padwoedevoorval in Fourways, Johannesburg, aangeval het, het Donderdagoggend in die Randburg-landdroshof verskyn.
Metrobeampte vas oor omkoopgeld
‘n Johannesburgse metropolisiebeampte is Saterdag in hegtenis geneem nadat hy glo omkoopgeld van ‘n vroulike motoris geëis het nadat hy haar in Fourways, noord van Johannesburg, van die pad af getrek het.
Video: Aanrandingsklag na nóg ‘n padwoede-voorval
Die polisie in Gauteng sê ‘n klag van aanranding is aanhangig gemaak na ‘n beweerde padwoede-voorval wat Woensdag in Pretoria plaasgevind het.
Padwoede-saak: Man wel in hof; naam bekend
Die man wat glo die naweek ʼn motoris gedurende ʼn padwoedevoorval in Fourways, Johannesburg, aangeval het, het Woensdag in die Randburg-landdroshof verskyn.
Padwoede-hofsaak: Verdagte daag nie op nie
‘n Lasbrief is uitgereik vir die inhegtenisname van die man wat glo die naweek ʼn motoris gedurende ʼn padwoedevoorval in Fourways, Johannesburg, aangeval het.
Man vandag in hof vir Witkoppen-padwoedeaanval
Die man wat glo die naweek ʼn motoris gedurende ʼn padwoedevoorval in Fourways, Johannesburg, aangeval het, verskyn na verwagting Woensdag in die Randburg-landdroshof.
Man vas ná padwoedeaanval
ʼn Man wat na bewering die naweek ʼn motoris gedurende ʼn padwoedevoorval in Fourways, Johannesburg, aangeval het, is Dinsdag in hegtenis geneem.