Ina Opperman verduidelik hoe die wet jou regte beskerm en waarvoor jy op die uitkyk moet wees as jy daarin belangstel om ʼn franchise te koop.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "franchise industrie"
Taaltoffies, studente praat oor Afrikaans en entrepreneurs in franchising
Susan Lombaard pak nog ʼn paar Afrikaanse taaltoffies, studente vertel hoekom hulle Afrikaans geniet en Morné Cronjé van FNB praat oor die franchising industrie.
Allegaartjie 2 – Program 186
Karin Venter gesels met ʼn Wiskunde-onderwyser in Bobaasberoepe, Esmarie Prinsloo doen verslag oor AfriForum se Hoe Lank Nog-veldtog en ons vertel jou meer van ʼn konferensie wat die fokus plaas op Suid-Afrika se franchise industrie.