Vuurwapeneienaars wat nie hul lisensies 90 dae voor die verstryking daarvan hernieu het nie, word steeds as onwettige besitters van vuurwapens beskou,
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "François Beukman"
Polisie se plan vir landelike veiligheid onder loep
Gemeenskappe op die platteland moet wetstoepassingsagentskappe se oë en ore wees om te verseker dat die voorkoms van gewelddadige en kontakmisdade verminder word.