Francois Louw, wat in die laaste toets teen die All Blacks vir die Springbokke agsteman gespeel het, sal wel aan die einde van die jaar saam met die Bokke teen Ierland, Frankryk Italië en Wallis kan speel.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Francois Louw"
Toets eis drie beserings en Bokke kry oorsese lof
Met Ruan Pienaar se kniebesering is dit so te sê seker dat die Springbokke ‘n tweede skrumskakel sal moet betrek vir die res van die Rugbykampioenskap.