Sy vertel laggend dit was heerlik om saam met haar broer, Ruan Josh, te werk, al het hy soms aan die slaap geraak in die ateljee terwyl sy aan ʼn liedjie skaaf.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Franja du Plessis"
Franja du Plessis wil hoop, liefde met nuwe album deel
“Die Here het my geseën met talent en ’n passie vir musiek. Ek wil gebruik wat Hy vir my gegee het om te gebruik. Ek wil sy lig en liefde uitstraal.”
Juanita en kroos gesels oor saam sing, kinderjare en gesinstyd
“Ek bid altyd en vra vir die Here om my te help om die band tussen ons te beskerm, maak nie saak watter rigting een van ons sou inslaan nie.”
Wen: Juanita, Franja en Ruan Josh weer saam op verhoog
“Dit is elke keer ’n ongelooflike groot voorreg om ’n verhoog saam met my ma en broer te kan deel. My ma is ’n groot mentor vir ons,” vertel Franja.
Groot name by konsert vir Driehoek-slagoffers
Juanita du Plessis en haar kinders, Franja en Ruan Josh, sal saam met Jo Black, Willem Botha en Brendan Peyper in dié konsert te sien wees.
Franja se boodskap aan matrieks: Dis ʼn belangrike een!
Die sangeres Franja du Plessis wens in dié video alle matrikulante sterkte toe met die eindeksamen.
Luister: Franja se tweede album tref soos ʼn hittegolf
Franja verklap ook meer oor haar liedjieskryfproses.
Franja gee raad vir skoolverlaters
“Jy is uniek in eie reg; moenie jouself met ander vergelyk nie.”
Maroela Media Afrikaanse Top 20: 15 Januarie 2018
Wie is dié week in die no.1-posisie?
Juanita en kroos behaal mylpaal in japtrap
“Ek wil net diep uit my hart uit dankie sê vir hierdie vroeë Kersgeskenk!”
Video wys ‘wie Juanita en haar kinders is’
“In hierdie feestyd besef ʼn mens opnuut hoe kosbaar jou gesin, familie en geliefdes is. Saam is ons een en sterker as enige storms in die lewe.”
Video: Juanita en haar kinders vier ‘liefde vir mekaar’
Die immergewilde Du Plessis-gesin het dié nuus bekend gemaak op “groot aandrang” van aanhangers.
Video: Ruan en Franja: Kaalvoetkinders van Namibië
“Ons wil soveel moontlik as moontlik optree, sodat mense ons as individue kan leer ken.”