Val d’Isère in die Franse Alpe word gereken as een van die beste skibestemmings in die wêreld en as jy nog altyd van ʼn wit Kersfees droom, is ʼn besoek aan dié dorpie ʼn moet.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Frankryk"
Franse eersdaags betaal om klere, skoene te laat herstel
Sowat R143 in jou sak as jy jou skoen laat herstel (eerder as weggooi) en tussen R200 en R500 as jy nuwe lewe in jou stukkende klere laat blaas.
Franse polisieman ontken hy het tiener voor skietery gedreig
“Hy is steeds in skok,” het die polisiebeampte se prokureur gesê.
Rassisme, armoede, immigrasie dalk redes waarom Frankryk brand
ʼn Politieke debat woed nou oor die redes waarom betogers in Frankryk op groot skaal die polisie en ander simbole van die Franse staat teiken.
Al minder betoog in Frankryk
Die Franse regering sê die betogings wat die afgelope week opgevlam het oor die skietdood van ʼn tiener het waarskynlik die kruin bereik, maar hoë vlakke van waaksaamheid word steeds gehandhaaf.
Franse burgemeesters doen oproep om orde
Betogers het Sondag probeer om ʼn burgermeester van ʼn voorstad van Parys se huis aan die brand te steek terwyl sy vrou en jong kinders tuis was.
Nog honderde vas na geweld in Frankryk
Nog honderde betogers is in hegtenis geneem na ’n vyfde nag van gewelddadige oproer in Frankryk.
Byna 1 000 mense al vas oor betogings in Frankryk
Die regering het Vrydagaand 45 000 polisiebeamptes regoor Frankryk ontplooi.
Honderde vas ná betogings oor tiener se skietdood
Betogings het Donderdagaand vir ʼn derde agtereenvolgende nag in Frankryk voortgegaan in verband met die noodlottige skietery van ʼn tiener, met honderde mense wat in hegtenis geneem is.
Frankryk ontplooi 40 000 beamptes oor opstande
Franse het in groot getalle begin opruk nadat ʼn polisiebeampte ʼn tienerseun Dinsdag doodgeskiet het nadat hy glo van ʼn verkeersbeheerpunt buite Parys probeer vlug het.
Anika nou Franse krieket-juweel
Anika Bester se lewenspad het al kuipstoppe in Kuilsrivier en Plettenbergbaai gemaak. ʼn Paar weke gelede het sy egter met ʼn speler van die wedstryd-vertoning vir Frankryk se vrouekrieketspan teen Jersey vorendag gekom.
Europese lugdiensgroep vier talle Suid-Afrikaanse mylpale
Die Air France-KLM-groep het ook goeie nuus vir Suid-Afrikaanse rugbyliefhebbers.
Miljoen betoog in Frankryk oor pensioenplanne
Volgens amptelike syfers het sowat 1,28 miljoen mense die strate ingevaar.
Legendes gegroet, Naomi wys wie’s loopplankbaas by Parys-modeweek
Die Parys-modeweek word dikwels beskou as die stylvolle noot waarop dié vier internasionale skouspelagtige modegeleenthede afgesluit word.
Vakbonde wil Frankryk tot stilstand dwing oor pensioenplanne
Die polisie verwag dat tussen 1,1 miljoen en 1,4 miljoen die strate gaan invaar.
Opwaartse gekronkel teen die sneeubedekte hange van Tignes, Frankryk
Die beste ding van ʼn Club Med-vakansie is dat daar eenvoudig niks is waaroor jy jouself moet bekommer nie.
Agt gevonnis ná 2016-terreuraanval in Frankryk
Na raming het 40 000 mense op 14 Julie 2016 op die boulevard bymekaargekom om na ’n vuurwerkvertoning te kyk toe Mohamed Lahouaiej-Bouhlel kort voor 23:00 met ’n vragmotor in die skare mense ingejaag het.
Man wat 18 jaar in lughawe woon, sterf
Hy het oorspronklik van Iran na Europa gevlieg om na sy ma te soek.
900 brandbestryders spook met yslike brand in Frankryk
Meer as 600 hektaar is oornag verwoes.
Swaarste straf vir Isis-lid na Frankryk-terreur wat 130 eis
Die enigste oorlewende lid van ’n Islamitiese Staat-terreursel wat in November 2015 minstens 130 mense in Parys vermoor het, is tot lewenslange tronkstraf gevonnis.