Frans van der Schyff (75) het Vrydagaand in die Millpark-hospitaal aan sy beserings beswyk nadat hy en sy vrou, Hennie, Woensdag op hul plaas in Noordwes aangeval is.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "frans van der schyff"
Noordwes-plaasaanval: Bejaarde steeds kritiek
Daar is nog geen verbetering in die toestand van ‘n 75-jarige boer, Frans van der Schyff, wat Woensdag erge hoofbeserings opgedoen het tydens ʼn plaasaanval in Noordwes nie.