Nadat ʼn sterk kern Suid-Afrikaners Montpellier tot boaan die punteleer van die Franse Top14-liga help dra het, kon hulle hom nie Saterdag help om sy eerste titel in die reeks te wen nie.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Franse se Top14"
Johan Goosen steek tong uit
Dit bly een van die groot raaisels waarom die Springbokafrigter, Allister Coetzee, nie vanjaar vir Johan Goosen kans op losskakel gegee het nie.