Frik Muller word daarvan beskuldig dat hy glo met ʼn trekker teen ʼn plaaswerker se huis se muur vasgery het. Van die bakstene het op die werker beland.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Frik Muller"
Wes-Kaapse boer hoor eers dán oor borgtog
Frik Muller, wat onder meer van poging tot moord aangekla word nadat hy na bewering maande gelede met ʼn trekker teen ʼn voormalige plaaswerker se huis vasgery het, het steeds nie ʼn antwoord oor sy aansoek om borgtog nie.
Wes-Kaapse boer steeds agter tralies
“Die landdros het aangedui dat hy weer die getuienis van die ondersoekbeampte in die saak wil aanhoor.”
Boer probeer dán weer borgtog kry
Frik Muller word daarvan beskuldig dat hy in Maart na bewering met ʼn trekker teen die huis van Hylton Levendal, ʼn voormalige plaaswerker, vasgery het.
Wes-Kaapse boer se borgtog derde keer geweier
Die borgtogaansoek van Frik Muller, die boer van Herbertsdale buite Mosselbaai in die Wes-Kaap wat onder meer van poging tot moord aangekla word, is Woensdag vir die derde keer in die Mosselbaai-landdroshof van die hand gewys.
Wes-Kaapse boer hoor oor borgtog
Frik Muller, ʼn boer van Herbertsdale buite Mosselbaai in die Wes-Kaap, word onder meer van poging tot moord aangekla nadat hy na bewering met ʼn trekker teen ʼn voormalige plaaswerker se huis vasgery het.
Boer weer in hof wat glo teen werker se huis vasry
Frik Muller van Herbertsdale buite Mosselbaai in die Wes-Kaap moet Dinsdag weer in die hof verskyn nadat hy glo opsetlik teen ʼn plaaswerker se huis vasgery het.