“Daar is niks vir my om aan te hoor nie!”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Fulgence Kayishema"
Rwandese ‘volksmoordenaar’ soek asiel in Suid-Afrika
Hy word beskryf as “een van die wêreld se mees gesoekte volksmoord-voortvlugtiges”.
54 klagte teen vermeende Rwandese volksmoordenaar
Die verdediging het vandag die hof ingelig dat hul kliënt van die Pollsmoor-gevangenis in Kaapstad na die Helderstroom-gevangenis in Caledon oorgeskuif is, wat dit vir hulle moeilik gemaak het om met hul kliënt te konsulteer.
Lêers vol bewyse teen vermeende Rwandese volksmoordenaar
Daar word nou gewag op ʼn volledige klagstaat.
Vermeende Rwandese volksmoordenaar verskyn in stampvol hof
Fulgence Kayishema het volgens inligting die afgelope tyd op ʼn wynplaas in die Paarl onder ʼn skuilnaam gewoon en gewerk.
Rwanda-voortvlugtige gou in die hof
Tydens sy inhegtenisneming op ʼn druiweplaas in die Paarl het hy onder ʼn vals identiteit (Donatien Nibashumba) geleef.
Een van laaste verdagtes in Rwanda-volksmoord in Wes-Kaap vas
Fulgence Kayishema het na bewering die moord op 2 000 mense, onder wie kinders en bejaardes, by ʼn Katolieke kerk georkestreer.