“Ons het die polisie laat weet dat hulle dit moet ondersoek omdat dit neerkom op inmenging in die regsproses en ons glo dis ʼn groot jammerte.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Gabriella Engels"
Departement sal Grace Mugabe-uitspraak bestudeer
Die departement van internasionale betrekkinge het gesê hy sal die uitspraak, wat Maandag in die Johannesburgse hooggeregshof gelewer is, bestudeer. Die hof het beslis dat die diplomatieke immuniteit wat aan Grace Mugabe toegestaan is, ter syde gestel word.
Hof sê oor Grace Mugabe-immuniteit
Grace Mugabe het glo verlede jaar ʼn Johannesburgse model met ʼn elektriese verlengingskoord aangeval en ernstig beseer.
Grace Mugabe hoor vandag oor immuniteit
Uitspraak word vandag gelewer in AfriForum, Gabriella Engels en die DA se hooggeregshofaansoek rakende die verlening van diplomatieke immuniteit aan Grace Mugabe.
Grace Mugabe ‘het heeltyd immuniteit gehad’
“Uiteindelik is daar net een faktor hier. Dit is nie diskresie nie, dit is nie ʼn opinie nie, dit is ʼn feit oor of eggenote-immuniteit bestaan of nie bestaan nie.”
Grace Mugabe-saak: ‘Ek hoop sy kom terug na SA’
“Ek is bly dat die bal nou aan die rol is en ons het ʼn goeie regspan wat ons ondersteun, so ons is optimisties dat alles goed sal afloop.”
Hof sê vandag oor Grace Mugabe
“Grace Mugabe ontken sy het Gabriella Engels (20) aangerand en beweer dat ʼn ‘dronk en versteurde’ Engels haar met ʼn mes aangeval het.”