In die brief bied Brian Laundrie se ma, Roberta, vir hom “’n graaf en vullissakke” aan indien hy van “’n liggaam ontslae wil raak”.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Gabrielle Petito"
Gabby Petito-gesin dagvaar polisie
Luidens die dagvaarding word die polisie daarvan beskuldig dat hulle “nalatig in hul ondersoek was” nadat Gabby Petito etlike weke voor haar dood glo deur haar verloofde, Brian Laundrie, aangerand is.
Kêrel erken glo moord op Petito
Die polisie het ʼn notaboek by Brian Laundrie se liggaam gevind.
Petito se kêrel pleeg wel selfmoord
Brian Laundrie se ouers is hoopvol dat die nuutste bevindinge genesing aan albei gesinne sal bring.
Vier liggame gevind in soektog na Petito, verloofde
Tydens die soektog na Gabby Patito en haar verloofde het die polisie verskeie ander gru-vondse gemaak.
Oorskot wel die van vermoorde vrou se kêrel
Die polisie het weke lank na Laundrie gesoek voordat daar Woensdag op menslike oorskot en ander items in die Carlton-reservaat afgekom is.
Menslike oorskot gevind in soektog na Petito se kêrel
Menslike oorskot is Woensdag in ʼn natuurreservaat in Florida gevind waar die owerhede na die vermiste kêrel van die vermoorde Gabby Petito gesoek het.
Oorsaak van Gabby Petito se dood bekend
“Ons aanvanklike bepaling is dat die liggaam drie tot vier weke in die wildernis was.”
Petito ter ruste gelê; opspoorder help soek na kêrel
Die opspoorder het Saterdag by die kêrel se ouers se huis opgedaag om met hulle te praat, maar hy is met stilte begroet.
Petito wél vermoor; verloofde steeds spoorloos
Die finale uitslag van die nadoodse ondersoek is nog uitstaande, maar daar is voorlopig bevind dat Gabby Petito vermoor is.
Liggaam pas beskrywing van vermiste VSA-vrou
Daar heers ’n sterk vermoede dat die oorskot wat in die westelike deelstaat Wyoming gevind is dié van Gabrielle Petito is wat op toer saam met haar verloofde onder raaiselagtige omstandighede verdwyn het.
Vermiste vrou se verloofde nou ook skoonveld
Die vermiste Gabrielle Petito se verloofde is dae gelede gesien.
Soektog na VSA-vrou wat padlangs verdwyn
Die vrou se familie het onraad vermoed toe haar verloofde alleen met die paartjie se kampeerwa terug huis toe is.