Die naweek wanneer die Gary & Vivienne Player-uitnodigingstoernooi by Sun City aangebied word, sal Player hoop dat die geldkoffers van sy liefdadigheidstigting ’n ordentlike hupstoot kry.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "gary player"
Gary Player beweer seun veil sy trofees op
“Hierdie items behoort aan my en ek het stappe gedoen om dit terug te kry.”
Video: Gary Player swaai heupe by Sun City
Die video het reeds meer as 53 000 trefslae en het talle positiewe kommentaar oor die legende se gesondheid en positiewe ingesteldheid ontlok.
Kyk: Player draai die horlosie terug
Die legendariese Suid-Afrikaanse gholfspeler het so amper met ’n kolhou by die Meesterstoernooi se Syfer Drie-kompetisie gespog.
Player: ‘Die ondenkbare het gebeur’
“Vivienne het vir my die waarde van liefde, geloof en vertroue geleer en ek kan nie eens begin om die hartseer te beskryf nie.”
Gary Player se vrou sterf
“Vivienne is my rots en het my gehelp om sukses ver bo wat ek kon droom te bereik. ’n Vrou soos geen ander; ek het jou lief.”
Marc Player steeds ontevrede met pa se toekenning
“Dit is nog nie te laat om die presidensiële medalje van vryheid met dankbaarheid terug te gee en ’n mate van eer, waardigheid en selfrespek te behou nie.”
Player uit die veld geslaan deur Trump se gebaar
“Om as ’n internasionale atleet die hoogste eerbetoon vir Amerikaanse burgers van die president te ontvang, is beslis iets wat ek vir altyd sal koester.”
Gary Player deur Trump vereer
Suid-Afrika se gholflegende Gary Player gaan deur pres. Donald Trump vereer word.
Player onthou sy Meestersdae
“Dit was ’n reuseopskudding toe ek die eerste keer in 1961 gewen het.”
60 jaar van “onbaatsugtigheid, kompromieë en vriendskap”
“Hulle sê agter elke suksesvolle man is ʼn ewe bekwame vrou, maar agter elke suksesvolle professionele gholfspeler is ʼn buitengewone wonderlike vrou.”
[Foto’s] Gary Player se R50 miljoen huis wek groot belangstelling
Die Gholf-legende Gary Player, se perdeplaas wat naby Colesberg in die Karoo geleë is, is onlangs vir R50 miljoen in die mark gesit, en volgens sy eiendomsagent wek dit groot belangstelling.
Hoe kaler jonker, hoe groter pronker …
Een van Suid-Afrika se jeugdigste senior burgers, die gholflegende Gary Player, het pas (op 1 November) 81 geword. Hartlik geluk, Gary!
[Video] 31ste kolhou vir legende Gary Player
Gary Player (80) het vandeesweek bewys waarom hy as ʼn golflegende beskou word toe hy Woensdag sy 31ste kolhou in sy loopbaan aangeteken het.
Misverstand oor Gary Player se twiet
Project Rhino KZN het Vrydag berigte dat die natuurbewaarder Ian Player oorlede is, ontken.
Gary Player, King skik buite hof oor dispuut
Gary Player en die omstrede sakeman, Dave King, het ooreengekom om buite die te hof skik nadat King vroeër vanjaar R33,4 miljoen van die Suid-Afrikaanse gholflegende geëis het, het Beeld Woensdag berig.
Video en foto: Gary Player kan op 77 nog sy klere laat waai
ESPN The Magazine het die eerste foto’s van sy jaarlikse “Body Issue” vrygestel.