Minstens 25 persone is Maandagoggend in hegtenis geneem tydens gewelddadige betogings oor behuising en grondbesettings in en om Kaapstad.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Gatvol Capetonian"
Kaapstad: ‘Gatvol’-betogings ontwrig inwoners
Verskeie paaie is gesluit weens die betogings en die meeste vullisverwyderingspersoneel ervaar uitdagings om na en van die werk te reis.
Polisie reg vir groep wat Kaapse metro ‘tot stilstand wil bring’
“Ons het met kommer kennis geneem van berigte op sosiale media van ʼn drukgroep wat dreig om Maandag sekere dele van Kaapstad, insluitend hoofweë en toegangsroetes, tot stilstand te bring.”