Die seun het na bewering ʼn epileptiese aanval gekry.
Alles vir die sleutelwoord "Gauteng departement van onderwys"
Sewe Gauteng-skoliere sterf binne ʼn week
Panyaza Lesufi, Gautengse LUR vir onderwys, het sy meegevoel betuig nadat nog twee leerders in die provinsie gesterf het. Dit bring die getal sterftes onder skoliere op sewe te staan die afgelope week.
Vyf leerders in week oorlede, twee verkrag
Panyaza Lesufi vra nou vir ʼn “goddelike ingryping”.
Name bekend van onderwysers wat verongeluk
Die hoof het bekommerd geraak toe die onderwysers ʼn tweede dag nie vir skool opdaag nie.
3 onderwysers sterf in ongeluk
“Dit is baie hartseer om drie onderwysers op een slag te verloor.”
Lesufi gee nóg ’n skoolhoof die trekpas
Die LUR is woedend aangesien die skool nagelaat het om haar familie in te lig dat sy afwesig was.
Vermoorde tiener dae lank afwesig; skool swyg
“Dit beteken dat iemand by die skool nie hul werk doen nie.”
Ouers woedend ná skool Afrikaans afskaf
Leerders moet skielik in ander dorpe skoolgaan.
Nog ʼn leerder verdrink by skool
Hierdie is ʼn baie slegte week vir die onderwysdepartement.
Curro aan Lesufi: “Ons gaan nie betaal”
Skoolgeld sal steeds strook met Curro se sakemodel, en nie gelyk wees aan dié van ʼn openbare skool nie.
Wat hou die toekoms in vir die klas van 2031?
Pretorius meen dit is ook belangrik dat Suid-Afrikaanse burgers nie moet val vir “propaganda” wat ʼn rooskleuriger prentjie oor die onderwysstelsel probeer skets nie terwyl daar ernstige gebreke en mislukkings in die stelsel is nie.
Eldorado Park vra AfriForum se hulp teen Lesufi, Sadou
“Ons klagtes oor onderwysers wat afwesig is en geweld aanhits, val op dowe ore.”
Skool brand, miljoene rande se skade
Daar is nie geld om die skade aan die skool te herstel nie, sê Panyaza Lesufi.
Vol skole se taalbeleid ‘veilig’ – Lesufi
“Hierdie bevestiging van Lesufi kom natuurlik in weerwil van sy eie poging om Afrikaanse skole wat vol is te dwing om anderstalige leerders in te neem.”
Afrikaanse gr.1’s by Danville-skole weggewys
Ouers dreig om hul kinders tuis te hou, omdat hulle nie vervoer na ander skole kan bekostig nie.
Lesufi: ‘AfriForum probeer my vermoor’
AfriForum is besig om ‘n lastereis teen die Gautengse LUR van onderwys in te stel, ná sy uitlatings Sondag.
Duisende rande se toerusting by skool gebuit
Dit is nie die eerste tegnologiese gevorderde skool aan die Oos-Rand wat vanjaar onder diewe deurloop nie.
AfriForum eis Lesufi, Mosuwe se koppe
LUR Panyaza Lesufi moet bedank en die polisie moet die hoof van onderwys in Gauteng ondersoek.
Skole rou ná matrieks se dood
Twee matriekleerders het die afgelope week hul eie lewe geneem.
Afrikaanse leerders dalk in townshipskole geplaas
AfriForum eis Lesufi se bedanking en maak binnekort strafregtelike klagte teen die Gautengse onderwysdepartement aanhangig.