Minder as ’n kwart van die kinders in Gauteng tussen die ouderdomme van 12 en 17 jaar oud, is al teen Covid-19 ingeënt.
Alles vir die sleutelwoord "Gauteng"
25 vas vir hoë spoed in Gauteng
’n 47-jarige man is op die N4 na Mpumalanga vasgetrek toe hy teen 204 km/h in sy wit Porsche gejaag het.
Pretoria-inentingspanne beroof
‘n Mobiele inentingspan is Vrydag in Soshanguve aangeval en beroof.
Skoliere, assistent sterf in skietery by Gauteng-skole
ʼn Skoolassistent en twee skoliere is in afsonderlike voorvalle by skole in Gauteng doodgeskiet.
Drie slagoffers van mensehandel gered
Die 18-jarige meisie het by familielede in Vanderbijlpark gekuier toe iemand, wat sy onlangs op ʼn afspraak-webwerf ontmoet het, haar na Benoni gelok het.
Onwettige besetters in Centurion verwyder
Die stuk grond, wat in private besit is, is reeds geruime tyd gelede beset en deur ʼn groep individue gebruik as ʼn sentrale punt om informeel afval te herwin.
Nog ambulanse, personeel vir Gauteng
Die bykomende voertuie en personeel sal hopelik die probleem van stukkende ambulanse en vertraagde reaksie op noodoproepe verlig.
32 mans van mensehandel gered
ʼn Soektog is uitgevoer en beamptes het op 32 mans afgekom wat in ʼn enkele kamer toegesluit was.
Plasing van nuwe gr. 1’s en gr. 8’s verleng
Altesaam 60% van leerders in Gauteng is reeds by skole geplaas.
Rand Water stel beurtwater in
“Gauteng stuur af op ʼn volskaalse waterkrisis ná Rand Water se verklaring dat die aanvraag groter is as die aanbod.”
Een sterf toe bakkies bots
Twee bakkies het Woensdag in Randfontein aan die Wes-Rand gebots.
Motoris skiet ‘ysterpenboef’ dood
Die man was besig om die motor se band om te ruil toe drie gewapende verdagtes glo op hulle begin skiet het.
Drie Gautengse skole geruk deur leerders se dood
Twee van die leerders het glo hul eie lewens geneem.
Gautengse raadslid se moordenaar gestraf
Mapiti Matsena is verlede jaar in sy huis in die bors met ʼn skerp voorwerp gesteek.
Minisubstasie buite skool gesteel
Die minisubstasie verskaf elektrisiteit aan die nabygeleë skool.
Nuwe plan om agterstand met rybewyse te pak
Daar is nou nog maniere om ʼn tydgleuf vir ʼn rybewyshernuwing te versoek.
Vrou op staproete aan die Wes-Rand beseer
ʼn Vrou, in haar 30’s, is Saterdagmiddag gered op die Karee-staproete in Rustig aan die Wes-Rand.
Nóg twee beweerde aanhitsers in hof
ʼn Man wat na bewering een van diegene is wat die sogenaamde Zuma-onluste in KwaZulu-Natal en Gauteng aangehits het, is reeds vroeër vandeesmaand in hegtenis geneem.
Man vas ná hy glo metrobeampte erg aanrand
“Toe die beampte na haar voertuig terugloop, het die man haar van agter gegryp en begin wurg. Sy het amper haar bewussyn verloor.”
‘Rassisme, korrupsie’ by Laerskool Theresapark
ʼn Ondersoek is van stapel gestuur nadat ʼn groep ouers die skoolhoof vroeër vanjaar oor beweerde wanbestuur uit haar kantoor gegooi het.